AO3 News

Post Header

Published:
Mon, 26 Jun 2023 14:59:57 +0000
Original:
Withdrawal of Candidate Emyn a.
Tags:

OTW Verkiesingsnuus

Effektief 23 Junie het Emyn a. hul kandidaatskap vir die 2023 Raadsverkiesing onttrek.

Die Verkiesingskomitee wens Emyn a. die beste toe.