AO3 News

Post Header

Published:
Tue, 08 Aug 2023 00:09:36 +0000
Original:
Withdrawal of Candidate Audrey R.
Tags:

OTW Verkiesingsnuus

Effektief 25 Julie het Audrey R. haar kandidaatskap vir die 2023 Raadsverkiesing onttrek.

Die Verkiesingskomitee wens Audrey R. die beste toe.